Bond van die Vermeulen Familie

 

VERMEULEN Geslagsregisters.
‘n Nuwe oplaag van die 2011 Vermeulen Geslagsregister is

gedruk en beskikbaar.


Die koste per stel (twee bundels wat 960 bladsye beslaan)

@ R500.00 per stel. 


Koste vir verpakking, versekering en posgeld indien gepos moet word na ‘n bestemming binne die Republiek beloop R100.00 ekstra) (Dit is ‘n winskoop).


Navrae : Die Voorsitter van die Bond, Johan Vermeulen, telf. 083 627 0573 of jverm@lantic.net